Prayer Card of Saint Josemaría - Afrikaans

Prayer Card of Saint Josemaría - Afrikaans

Afrikaans

Die heilige Josemaría Escrivá
Stigter van Opus Dei
GEBED

O God, deur die geseënde Maagd Maria, het U genadegawes sonder tal aan u priester die H. Josemaría verleen. U het hom as ’n getroue instrument gekies om die Opus Dei te stig, ’n weg na heiligheid deur daaglikse werk en die gewone pligte van ‘n Christen. Gee dat ook ek mag leer om alle omstandighede en gebeure van my lewe te omskep in geleenthede om U lief te hê en u Kerk, die Pous en alle mense met liefde en eenvoud te dien, deur die weë van die aarde met geloof en liefde te belig. Deur die voorspraak van die H. Josemaría verleen asseblief aan my die guns wat ek vra (vermeld jou versoek). Amen.

Onse Vader, Wees gegroet, Eer aan die Vader

Download PDF